Oupa Zombie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om di...

Read more
product_type_E-book
epub
Price
21.93 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776250059
  • Publication Date: 16 Mar 2020
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM