Rassie

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.

Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as spel...

Read more

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781770108738
  • Publication Date: 1 Aug 2023
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM