Sakkie die skapie se wilde, wollerige dag

Out of stock
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Kom saam op n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wreld van wol in aksie: skaaphonde wat die trop bymekaar maak, skeerders wat met wollerige skape werk, pragtige stoetramme wat rosette wen, spinwiele wat to...
Read more
E-book
epub
Price
7.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781779890856
  • Publication Date: 1 Jul 2026
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM