Toe ons oneindig was

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur ...

Read more
E-book
epub
Price
6.50 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776250257
  • Publication Date: 6 Apr 2020
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM