Voëls van Eenderse Vere
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik...