Vriende en verraad

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al ’n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan. Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie. Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al ...
Read more
product_type_E-book
epub
Price
0.01 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781432305406
  • Publication Date: 23 Sept 2014
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM