Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur ...

Read more
product_type_E-book
epub
Price
13.62 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776250172
  • Publication Date: 1 Aug 2020
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM