Wat die hart van vol is

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
’n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers … Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op ’n plaas in die Klein-Karoo het Peter ’n fyn waarnemingsvermoë en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae ...
Read more
E-book
epub
Price
9.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781770229723
  • Publication Date: 1 Sept 2016
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM