Zandi se Lied

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Zandi droom van die groot blou oseaan en helderbont visse. Op ’n dag kry sy ’n spesiale geskenk, wat lei na ’n avontuur vol asemrowende onderwater-ontdekkings. Maar iets bedreig dié toweragtige wêreld … en die enigste manier om dit te beskerm is dalk versteek in stories uit die verlede.

Zandi se lied is ’n bemagtigende en inspirerende storie oor ons verbintenis met die natuur deur Zandile Ndhlovu,...

Read more
E-book
epub
Price
13.35 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776252688
  • Publication Date: 30 Jun 2023
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM