Koeke ter Viering van Liefde en Lewe
Available
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op ’n heerlike reis neem. Hierdie boek bied ’n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met ’n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, ve...
Read more
E-book
pdf
Price
9.00 £

Follow the Author