Krok en Dil Vlak 1 Boek 9

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessi...

Read more
product_type_E-book
epub
Price
4.44 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781776251070
  • Publication Date: 28 Jan 2022
  • Publisher: Pan Macmillan South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM