Pikant

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews

‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.
Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksel...

Read more
E-book
epub
Price
8.00 £

Follow the Author

Options

  • Formats: epub
  • ISBN: 9781431700547
  • Publication Date: 14 Nov 2013
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Product language: Afrikaans
  • Drm Setting: DRM