Wiekie woon in ’n sirkus.
Danser bly saam met sy familie in die vlei.
Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg.
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water.